Moffies

Edo Mostert, Loki Rothman

So die boetie's weer terug
Wat vang hy nou aan?
'Boycott hom,
Hy's mos 'n moffie man'
Wie's jou Moffie man?
Moffie like mossie scrum
Moffie voel mos 'n fok
Moffie maak mos 'n plan
Jirre Gurl, die party is aan
Tiete fokken uit vir die eerste span
Al my niggies in die huis voel die bass van my tunes man
Al die straights kan nie anders help as om te move dan
Dis Edó bitch
Basically Beyoncé
Ek's die Afrikaanse Drag Queen wat slay
Jy kan maar vra, "Is Biggy nou gay?"
Want hierdie biggy bitch slap phobes soos jy!

Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
Bass wat pomp, drinks in die lug
Claim daai woord van die jocks weer terug

Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
Tops, bottoms, vers, gurl
Ons is almal deel van die

L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies
My Lekker Moffies

Want ek het opgeblaas op TikTok
Steve vat maar elke knock
Homophobe, wie? BLOCK
Afrikaans culture shock
EDOcate die nasie
Staan soos 'n army
Pappa moenie raas nie
Ek speel net met Barbies
Ma nou's ek lekker larney
Caviar darling
Grinder boys follow me
Tannie moenie staar nie
So al my mense in die huis
Van die allies tot die gays
Of jy van tollie hou of muis
Bitch mince saam met my!

Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
Bass wat pomp, drinks in die lug
Claim daai woord van die jocks weer terug

Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
Tops, bottoms, vers, gurl
Ons is almal deel van die

L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies
My Lekker Moffies

So as jou eie seuntjie dalk met Barbies speel
Of sy sussie se rokke uit haar kas uit steel
Laat hy wees wie hy wil en self besluit
Van n rugby ster tot 'n platinum gay

Ons is almal deel van die
L G B T Q I A +
L G B T Q I A +

Tops, bottoms, vers, gurl
Ons is almal deel van die

L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies
My Lekker Lekker Moffies
L G B T Q I A +
Waar is al die Moffies

Jy weet ons represent die
L G B T Q I A +
L G B T Q I A +

Wissenswertes über das Lied Moffies von Edo

Wer hat das Lied “Moffies” von Edo komponiert?
Das Lied “Moffies” von Edo wurde von Edo Mostert, Loki Rothman komponiert.

Beliebteste Lieder von Edo

Andere Künstler von House music