Levi Jeans

Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans maar die mooiste lê binne
Daar’s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne

Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey’s Bay

Sy droom heelnag van allerhande dinge
Van Levi jeans en goue ringe
Daar’s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Daai Levi jeans is heilige linne

Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey’s Bay

Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En skepe ry verby, oh Jeffrey’s Bay

Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans maar die mooiste lê binne
Daar’s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne

Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey’s Bay

Wissenswertes über das Lied Levi Jeans von Jan Blohm

Wann wurde das Lied “Levi Jeans” von Jan Blohm veröffentlicht?
Das Lied Levi Jeans wurde im Jahr 2020, auf dem Album “Jenny” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jan Blohm

Andere Künstler von