Bietjie Meer Van Jou

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene jou mond en jou lippe
O wat so skitter jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kan nie wag om jou net weer te
Ek kan nie dink hoe lekker jy my weer gaan
As jy maar weet hoe baie ek nog graag wil
Gee my bietjie meer van

Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou
Ek kan nie langer wag om jou net weer te
Imagine as ons twee alleen kan
Gee my bietjie meer van

Stille water diepe grond jou laat verlange
Water in my mond met jou verluidelike
Meesterlike bui maak jy my wêreld insane

Ek dink ek's verslaap aan jou soene jou mond en jou lippe
O wat so skitter jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit

Ek's verslaaf aan jou vat en jou passie geheime
Raak van jou vingers stuur van jou seine
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou van jou

Daar's soveel dinge in my kop wat aan hou
So wat spin hier in my
Gee my net 'n kans om jou te
Net 'n bietjie meer van

Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou
Ek kan nie dink ek kan nie weg hol van jou
Mag ek maar meer kry van jou?
En net 'n bietjie meer van

Stille water diepe grond jou laat verlange
Water in my mond met jou verluidelike
Meesterlike bui maak jy my wêreld insane

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene jou mond en jou lippe
O wat so skitter jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit

Ek's verslaaf aan jou vat en jou passie geheime
Raak van jou vingers stuur van jou seine
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou van jou

Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou van jou

Beliebteste Lieder von 4Werke

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)