Die Wilde Wilde Weste
Baie kom en baie gaan
Maar hierdie plekkie bly nog staan
Baie sal met bloed betaal
Om my en jou hier uit te haal
Uithou en aanhou en
Ons trap die spore
Moet hou en kophou
Ja ons is hier gebore
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste

Wilde Weste
Wilde Weste
Wilde Weste
Wilde Weste
Die deure staan vir almal oop
Jy sal wil bly en nooit wil loop
Hierdie plek van jou en my
Ons sal baklei om hier te bly
Uithou en aanhou en
Ons trap die spore
Moet hou en kophou
Ja ons is hier gebore
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Wilde Weste
Wilde Weste
Wilde Weste
Wilde Weste
Wie nie walg nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen nie
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste (Wilde wilde weste)