Te Jonk Om Te Weet
Voel tot vandag nog soos gister
Toe ons oë gesels met mekaar
Wat 'n herhinnering
So onseker kyk jy verby my
Jy krap my wêreld weer deurmekaar
Maar ek kan onthou hoe jou lippe teen myne die vrees laat verdwyn
Jy't gesê ek is beautiful
Was jy al so verlief verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy land maar jy wys dit van die hand?
Ek besef nou ek was te jonk om te weet
Ek mis jou na al daardie jare
In my spieëlbeeld soek ek na jou
Ek is net 'n herhinnering
Elke letsel lees oor die liefde
Toe jou arms sag om my vou
Maar ek kan onthou hoe jou lippe teen myne die vrees laat verdwyn
Jy't gesê ek is beautiful
Was jy al so verlief verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy land maar jy wys dit van die hand?
Ek besef nou ek was te jonk om te weet
Dat ons een kon wees
As ek in myself net kon glo
Ek was te blind om te sien
Hoe't jy dit reg gekry?
Jy staan hier reg voor my
Was jy al verlief so verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy land maar jy wys dit van die hand?
Ek besef nou