Dagdroom

O dis so lekker buite
Kom ons lê en tel die sterre onder die silwer maan
En jy hoef niks te worry oor enige ding wat pla want dis net ek en jy vanaand

Ek skrik toe skielik wakker hier met wawyd oë
Ek wens dat jy hier was maar dit was net 'n droom

'n Dagdroom so vroom stuk-stuk word my planne weggesmeld
'n Ligplek ek moet nou weg maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou, want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou

En toe vat jy my hand hou dit vas in myne toegevou en los ons al ons vrese agter
Daar's 'n ruimte bo vol juwele wat net vir jou skyn, 'n diamand se mooiste wagter

Ek weet ek droom hardop, ek wens jy kon verstaan
Hoe beautiful jy lyk in die lig van die maan

'n Dagdroom so vroom stuk-stuk word my planne weggesmeld
'n Ligplek ek moet nou weg maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou

In elke liewe dagdroom is ons altyd saam
Ek wonder of sy selfs weet dat ek bestaan?

'n Dagdroom so vroom stuk-stuk word my planne weggesmeld
'n Ligplek ek moet nou weg maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou, want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou

Beliebteste Lieder von Adam

Andere Künstler von House music