Engele Sing

Ek weet nie wat om vir jou te sê nie
Hoe om jou reg te maak nie
Ek weet nie wat om te gee nie
Of hoe om jou te bewaar nie
Van alles wat skeur in jou
Die dinge wat vreet aan jou
Al wat ek weet
Is engele sing vir jou
Engele sing vir jou

Hulle sing (Sing)
Hulle sing (Sing)
Hulle sing (Sing)
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou

Ek weet nie hoe om jou te dra nie
As 'n mens het ek nie krag nie
Ek die wêreld moes stop om te draai nie
Die wind nie keer om te waai nie
Jou oë vra so baie
Jou lyf wys jou seer
Al wat ek weet
Is engele sing vir jou
Engele sing vir jou

Hulle sing (Sing)
Hulle sing (Sing)
Hulle sing (Sing)
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou

Maar my arms bly oop vir jou
My hart loop en bloei vir jou
Dit moet jy weet en onthou
En hoor jy die klanke, die mooi harmonie
Die sagte balans en die mooi melodie

Hulle sing
Hulle sing (Sing)
Hulle sing (Sing)
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou
Engele sing
Vir jou

Engele sing vir jou
Engele sing
Vir jou

Beliebteste Lieder von Adam

Andere Künstler von House music