Liefde By Die Dam

Darren Oates, Justin Oates

Jy staan hier met 'n glimlag
En jy sê vir my wat my vashou is swaartekrag
En vir sewe jaar sal ek hier staan en vir jou wag
Net sodat ek eendag
Jou weer 'n keer hier sien staan en glimlag
Ons is meer as 'n gedagte
'n Droom in die nag
'n Magneet of 'n krag
Weet wat die toekoms verwag
Sal jy hier bly
En steeds lief wil wees vir my
Ek voel 'n vonk, jy's die vlam
Dis liefde by die dam
Met eerste opslag
In jou oë wat blink onskuldig dink asof jy mag
Nou weer 'n keer myself beheer voor ek sondig
Ek sal vir ewig
Myself blameer as ek jou nie weer sien glimlag nie
Ons is meer as 'n gedagte
'n Droom in die nag
'n Magneet of 'n krag
Weet wat die toekoms verwag
Sal jy hier bly
En steeds lief wil wees vir my
Ek voel 'n vonk, jy's die vlam
Dis liefde by die dam
Ons is meer as 'n gedagte
'n Droom in die nag
'n Magneet of 'n krag
Weet wat die toekoms verwag
Sal jy hier bly
En steeds lief wil wees vir my
Ek voel 'n vonk, jy's die vlam
Dis liefde by die dam
Ons is meer as 'n gedagte
'n Droom in die nag
'n Magneet of 'n krag
Weet wat die toekoms verwag
Sal jy hier bly
En steeds lief wil wees vir my
Ek voel 'n vonk, jy's die vlam
Dis liefde by die dam

Wissenswertes über das Lied Liefde By Die Dam von Alter Ego

Wer hat das Lied “Liefde By Die Dam” von Alter Ego komponiert?
Das Lied “Liefde By Die Dam” von Alter Ego wurde von Darren Oates, Justin Oates komponiert.

Beliebteste Lieder von Alter Ego

Andere Künstler von Acid house