Bietjie Meer As Soen

GERHARD STEYN

‘n Bietjie meer as soen
Ek soek jou in die storms
Ek kry jou in die reën
Ek sing vir jou ‘n liedjie
Op ‘n kitaar wat ek moes leen

Ek soek jou in die woorde
Van die liedjies wat ek sing
Al sien ek jou van ver af
Is dit vir my te min

‘n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

‘n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

Ek los vir jou my spore
Langs riviere in jou hart
Dit loop tot oor die berge
Tot in die verste stad

Ek soek jou in die somer
En ek voel jou in die wind
Al sien ek jou van ver af
Is dit vir my te min

'n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

‘n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

Voel jy ook soos ek soek jy ook sonder ophou?
Sonder jou weet ek nie hoe ek dit gaan uithou
‘n Bietjie meer as soen

‘n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

‘n Bietjie meer as soen
Dis wat ek wil doen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen
Ek wil aan jou raak ek wil jou myne maak
‘n Bietjie meer as soen

Wissenswertes über das Lied Bietjie Meer As Soen von Anaís

Wer hat das Lied “Bietjie Meer As Soen” von Anaís komponiert?
Das Lied “Bietjie Meer As Soen” von Anaís wurde von GERHARD STEYN komponiert.

Beliebteste Lieder von Anaís

Andere Künstler von Romantic