Die Kamer Brand

CHRISTOPH KOTZE

Die ligte raak dol vir my
Soos jy my deur jou gange ly
Dis min dat ek en myself baklei
My lyf is joune jy kan my verlei
Jou asem warm my hande koud
Ons altwee dink dit is dalk te gou

Is om iets te voel ons grootste vout?
Gee maar in jy kan my vertrou
En al wat ek wat ek wil hê
Is om langs jou warm lyf te lê

O my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
O my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos die huis afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

Daar word min gepraat soos ons lippe raak
Ons word een soos die mure kraak
My lyf ontdooi soos jy my vas hou
Ek weet ek kan jou vertrou
Al wat ek wat ek wil hê
Is om langs jou warm lyf lê

O my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
O my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos die huis afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

O my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
O my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos die huis afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

Dis min dat ek teen myself baklei
My lyf is joune jy kan my verlei

Wissenswertes über das Lied Die Kamer Brand von Appel

Auf welchen Alben wurde das Lied “Die Kamer Brand” von Appel veröffentlicht?
Appel hat das Lied auf den Alben “Lei My Na Die Water” und “Boer Loop Deur My Are” im Jahr 2018 veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Die Kamer Brand” von Appel komponiert?
Das Lied “Die Kamer Brand” von Appel wurde von CHRISTOPH KOTZE komponiert.

Beliebteste Lieder von Appel

Andere Künstler von