Oeste Af

Onthou jy
Net ses maande terug moet ons gaan bedel het by die bank
Vertel my
Wat moet 'n man als doen om met sy twee hande te plant

Elke stofpad lei my na jou
Al lyk the saaiery soms blou
En 'n gooie boer se besluit
Begin altyd by sy vrou

Vanaand dans ons die oeste van onse lande af
Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak
Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af

In my bek
Dis die een ding van jou lippe wat tot by my ore lek
En maak plek
Verf die mure baba blou dis klien Jan se nuwe vertrek

Elke stofpad lei my na jou
Al lyk the saaiery soms blou
En 'n gooie boer se besluit
Begin altyd by sy vrou

Vanaand dans ons die oeste van onse lande af
Die mielies staan hoeg en die keie is droog, gaan 'n kappie maak
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af

En elke boerdery se besluite
Begin agter slaapkamer ruite
En al sak ek soms in twyfel is jy die een wat my oortuig

Vanaand dans ons die oeste van onse lande af
Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af

Wissenswertes über das Lied Oeste Af von Appel

Wann wurde das Lied “Oeste Af” von Appel veröffentlicht?
Das Lied Oeste Af wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Hardwerkende Man” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Appel

Andere Künstler von