So Bly Jy Glo My Vrind

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE

Daar is stemme wat praat in sy gange
Stemme wat vrot van die verlange
Hy maak 'it stil met ‘n laaste sluk van water
Vuil water
Whisky en water

‘n Laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn
Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn
Ek weet hy het nog pyn
Verdoof dit nou met wyn
Ons gaan nou saam baklei

Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my broer ek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind

Jy praat van die dae die dae daar in Baanstabel Straat
Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat
Jou kettie was jou roer
In jou harte stoere boer
Jy het geglo soos ‘n kind
Ek's so bly jy glo my vrind

Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my broer ek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind

Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
Come hell or high water my broer ek is daar
Ek is so bly jy glo my kind
So bly jy glo my kind

Wissenswertes über das Lied So Bly Jy Glo My Vrind von Appel

Wann wurde das Lied “So Bly Jy Glo My Vrind” von Appel veröffentlicht?
Das Lied So Bly Jy Glo My Vrind wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Patriot” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “So Bly Jy Glo My Vrind” von Appel komponiert?
Das Lied “So Bly Jy Glo My Vrind” von Appel wurde von CHRISTOPH (APPEL) KOTZE komponiert.

Beliebteste Lieder von Appel

Andere Künstler von