Dingetjies En Datjies

Die dingetjies en datjies maak dat ek jou kry (Dat ek jou kry)
En die stukkies en goedjies bring jou nader aan my (Nader aan my)
En die die voutjies in die blaaitjies wil ons boots in lei (Boots in lei)
Lees ek meer van jou (Lees ek meer van jou)
En skryf ek meer oor jou (Skryf ek meer oor jou)
Totdat ek jou kry

Want ek loop om en om en om jou om jou hart te kry (Om jou hart te kry)
En jy loop deur en deur en deur my en vermy vir my hier (Vermy vir my)
En ek stap saam en saam en saam jou om by jou te bly (Om by jou te bly)
Ek hoop ek sal jou iewers kry voor jy val vir my en dat ek jou kan kry

Op die lyntjie van die woordjies wat ek oor jou skryf (Wat ek oor jou skryf)
Met my potlood al die woorde oor jou lyf (Oor jou lyf)
Krap ek in 'n BP hyn my liefie vir jou gaan ek kry (Vir jou gaan ek kry)
Want ek lees meer van jou (Want ek lees meer van jou)
En skryf ek meer oor jou (Skryf ek meer oor jou)
Totdat ek jou kry

Want ek loop om en om en om jou om jou hart te kry (Om jou hart te kry)
En jy loop deur en deur en deur my en vermy vir my hier (Vermy vir my)
En ek stap saam en saam en saam jou om by jou te bly (Om by jou te bly)
Ek hoop ek sal jou iewers kry voor jy val vir my dat ek jou kan kry

En al bly jy ver van my (Ver van my)
Dan weet ek ek sal jou iewers kry
En as jy weg sou gaan (En as jy weg sou gaan)
Dan sou ek dit nie verstaan

Want ek loop om en om en om jou om jou hart te kry (Om jou hart te kry)
En jy loop deur en deur en deur my en vermy vir my hier (Vermy vir my)
En ek stap saam en saam en saam jou om by jou te bly (Om by jou te bly)
Ek hoop ek sal jou iewers kry voor jy val vir my dat ek jou kan kry

Ek weet ek sal jou iewers kry voor jy val vir my dat ek jou kan kry

Wissenswertes über das Lied Dingetjies En Datjies von Armand Hofmeyr

Wann wurde das Lied “Dingetjies En Datjies” von Armand Hofmeyr veröffentlicht?
Das Lied Dingetjies En Datjies wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Rug Teen Rug” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Armand Hofmeyr

Andere Künstler von Pop rock