Gee My Liefde

Ek verstaan nie die vrae in jou oë as jy kyk na my nie
Maar ek wens dat jy kon weet hoe lief ek jou het
Jy staan voor my in die lig van die son en my hart word stil
Ek's net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel

As ek geweet het het ek dit vir jou gegee
Toe sê jy weer

Gee my liefde
Sien my en hoor as ek sê dis niks meer as jou hart wat 'n vrou wil hê
En al kan jy nie altyd verstaan nie
Neem ek jou nie kwalik nie

Gee my liefde
Dra my en keer dat ek val al baklei ek en jy weet ek jy kom my haal
Ek is anders as jy en ek vra jou om my net een ding te gee
Gee my liefde

Ek sien nie die wêreld se waansin op jou manier nie
Maar ek wens dat ek soos jy die liefde verstaan
Jy staan voor my in die lig van die son en my hart word stil
Ek's net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel

As ek geweet het het ek dit vir jou gegee
Toe sê jy weer

Gee my liefde
Sien my en hoor as ek sê dis niks meer as jou hart wat 'n vrou wil hê
En al kan jy nie altyd verstaan nie
Neem ek jou nie kwalik nie

Gee my liefde
Dra my en keer dat ek val al baklei ek en jy weet ek jy kom my haal
Ek is anders as jy en ek vra jou om my net een ding te gee
Gee my liefde

Ooo ek gee jou ek gee jou wat ek kan
En ek wens ek kon die liefde se taal soos jy verstaan

Gee my liefde
Sien my en hoor as ek sê dis niks meer as jou hart wat 'n vrou wil hê
En al kan jy nie altyd verstaan nie
Neem ek jou nie kwalik nie

Gee my liefde
Dra my en keer dat ek val al baklei ek en jy weet ek jy kom my haal
Ek is anders as jy en ek vra jou om my net een ding te gee
Gee my liefde
Gee my liedfe
Gee my liefde

Wissenswertes über das Lied Gee My Liefde von Arno Jordaan

Wann wurde das Lied “Gee My Liefde” von Arno Jordaan veröffentlicht?
Das Lied Gee My Liefde wurde im Jahr 2010, auf dem Album “Stukkie Van Jou Hart” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Arno Jordaan

Andere Künstler von Afrikaans