Se My

Ek het vergeet
Vergeet om te sê dat ek luister
As ek wil hoor wat jy in my hart fluister
En jy sê dat jy aan my klou

Jy hou my vas
Vas aan my diepste gedagtes
En saans as ek my kop by jou rus
Hou jy my stywer stywer vas

Sê my
Sê my net weer waar om jou te kry?
Sê my
Sê my net weer vertel van jou en my

En 'n storie van 'n leeftyd saam
Word in harte saam geverf
So sê my
Sê my net weer

Sê my
Sê my net weer waar om jou te kry?
Sê my
Sê my net weer vertel van jou en my

En 'n storie van 'n leeftyd saam
Word in harte saam geverf
So sê my
Sê my net weer

Kom hou my vas
Stuiwer as ooit dit is moontlik
As jy jou kop op my skouer kan vas druk
Met jou arms rondom my

Jy moet onthou
Onthou dat ek nooit sal verander
Die gevoel wat daar is tussen harte
Dit bly vir ewig ewig so

Sê my
Sê my net weer waar om jou te kry?
Sê my
Sê my net weer vertel van jou en my

En 'n storie van 'n leeftyd saam
Word in harte saam geverf
So sê my
Sê my net weer

Sê my
Sê my net weer waar om jou te kry?
Sê my
Sê my net weer vertel van jou en my

En 'n storie van 'n leeftyd saam
Word in harte saam geverf
So sê my
Sê my net weer
Sê my net weer
Sê my net weer

Wissenswertes über das Lied Se My von Arno Jordaan

Auf welchen Alben wurde das Lied “Se My” von Arno Jordaan veröffentlicht?
Arno Jordaan hat das Lied auf den Alben “Wil Jy Iets Sê?” im Jahr 2007 und “Stukkie Van Jou Hart” im Jahr 2010 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Arno Jordaan

Andere Künstler von Afrikaans