Staan Nou Op

Die son is weg dis weer skemer
Waar is jy? (Waar is jy?)
Die dag het gedraai en die hane wil kraai
Ek wag net hier vir jou

Want dis 'n fees dis 'n party
Kom nou saam met my (Kom nou saam met my)
Ek sê wat ek wil sê voor die maan gaan lê
Net ek en jy vanaand

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Ek kry so warm met jou hier
Bly net hier by my (Bly net hier by my)
Elke oomblik saam met jou
Wil ek vir altyd by my hou

Want dis 'n fees dis 'n party
Kom nou saam met my (Kom nou saam met my)
Ek sê wat ek wil sê voor die maan gaan lê
Net ek en jy vanaand

Staan nou op laat ons dans ooh
Staan nou op vat 'n kans ooh
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Staan nou op laat ons dans ooh
Staan nou op vat 'n kans ooh
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Ek kry so warm met jou hier
Bly net hier by my (Bly net hier by my)
Elke oomblik saam met jou
Wil ek vir altyd by my hou

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan weer op en dans met my

Staan nou op laat ons dans
Staan nou op vat 'n kans
Almal saam skree vir my
Staan net op en dans met my

Wissenswertes über das Lied Staan Nou Op von Arno Jordaan

Wann wurde das Lied “Staan Nou Op” von Arno Jordaan veröffentlicht?
Das Lied Staan Nou Op wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Gee My” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Arno Jordaan

Andere Künstler von Afrikaans