Staan Op Jou Kop

Ek sien jy sit daar in die donker en jy dans nie saam nie
Ek vra vir almal wie jy is maar niemand ken jou naam nie
Ek kom toe nader en jy maak of jy nie sien ek kom nie
Maar ek kom haal jou want ek sê jou nou ek gee nie om nie

Oe na na ney ek sê oe na na ek wil hê
Dat jy na my toe kom en hoor as ek sag vir jou sê
Na na na dat jy anders moet kyk na my
En dit vir jou en maak jou hart en jou lewe bly

Staan op jou kop, staan op jou kop
Ek doen dit anders anders som die hele wêreld my op
Staan op jou kop, staan op jou kop
As jy jouself is sal die mense rondom jou moet passop

As jy sê wat jy kry as jy kry wat jy
Jouself belowe as jy baie mooi luister na my
En wat ek jou sê kry dit wat jy wil hê
Onderste bo kan jy vergeet wat die mense sê

Dit lyk of jy begin verstaan wat ek vir jou geleer het
Dit lyk of jy 'n ander mens is omdat jy probeer het
As jy nie het nie sou jy nou nog in die hoek gesit het
En daar alleen gekyk het hoe die hele vloer geskud het

Oe na na nay ek sê oe na na ek wil hê
Dat jy na my toe kom en hoor as ek sag vir jou sê
Na na na dat jy anders moet kyk na my
En dit vir jou en maak jou hart en jou lewe bly

Staan op jou kop, staan op jou kop
Ek doen dit anders anders som die hele wêreld my op
Staan op jou kop, staan op jou kop
As jy jouself is sal die mense rondom jou moet passop

As jy sê wat jy kry as jy kry wat jy
Jouself belowe as jy baie mooi luister na my
En wat ek jou sê kry dit wat jy wil hê
Onderste bo kan jy vergeet wat die mense sê

Staan op jou kop ek sê staan op jou kop
Ek sê staan op jou kop en niemand sal jou kan stop nie
Want jy is wat jy is en jy wil maak wat jy maak
En of jy onderste bo is is dit net jou saak

Staan op jou kop, staan op jou kop
Ek doen dit anders anders som die hele wêreld my op
Staan op jou kop, staan op jou kop
As jy jouself is sal die mense rondom jou moet passop

As jy sê wat jy kry as jy kry wat jy
Jouself belowe as jy baie mooi luister na my
En wat ek jou sê kry dit wat jy wil hê
Onderste bo kan jy vergeet wat die mense sê

Staan op jou kop, staan op jou kop
Ek doen dit anders anders som die hele wêreld my op
Staan op jou kop, staan op jou kop
As jy jouself is sal die mense rondom jou moet passop

As jy sê wat jy kry as jy kry wat jy
Jouself belowe as jy baie mooi luister na my
En wat ek jou sê kry dit wat jy wil hê
Onderste bo kan jy vergeet wat die mense sê

Wissenswertes über das Lied Staan Op Jou Kop von Arno Jordaan

Wann wurde das Lied “Staan Op Jou Kop” von Arno Jordaan veröffentlicht?
Das Lied Staan Op Jou Kop wurde im Jahr 2010, auf dem Album “Stukkie Van Jou Hart” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Arno Jordaan

Andere Künstler von Afrikaans