Weg Is Die Winter

Niemand verstaan nie
Niemand verstaan die liefde nie
Niemand het woorde wat brandende harte red

Iewers het jy my
Iewers het jy my hart gevries
Die rug teen my draai en die wind begin waai oor my

Maar kyk hoe jou liefde
Die son in jou liefde
Die ys in my hart kom vat en jou terug bring

Weg is die winter
Ek voel hoe jy skyn oor my (Voel hoe jy skyn oor my)
Weg is die ys om die woorde wat ek wil sê (Sê)

Weg is die winter ek sien weer die strale
Dat die wind van die more het ek jou gaan haal
Weg is die winter vandat jy by my staan

Niemand sal weet nie
Niemand sal weet wie jy is vir my
Ek was sonder woorde, woorde om aan te gaan

Maar kyk hoe jou liefde
Die son in jou liefde
Die ys in my hart kom vat en jou terug bring

Weg is die winter
Ek voel hoe jy skyn oor my (Voel hoe jy skyn oor my)
Weg is die ys om die woorde wat ek wil sê (Sê)

Weg is die winter ek sien weer die strale
Dat die wind van die more het ek jou gaan haal
Weg is die winter vandat jy by my staan

Weg is die winter
Hier is my lewe
Warm hier in jou hart vir ewig

Weg is die winter
Hier waar jy my terug na warm strale toe lei

Weg is die winter
Ek voel hoe jy skyn oor my (Voel hoe jy skyn oor my)
Weg is die ys om die woorde wat ek wil sê (Sê)

Weg is die winter ek sien weer die strale
Dat die wind van die more het ek jou gaan haal
Weg is die winter vandat jy by my staan

Wissenswertes über das Lied Weg Is Die Winter von Arno Jordaan

Wann wurde das Lied “Weg Is Die Winter” von Arno Jordaan veröffentlicht?
Das Lied Weg Is Die Winter wurde im Jahr 2010, auf dem Album “Stukkie Van Jou Hart” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Arno Jordaan

Andere Künstler von Afrikaans