My Lewe Draai Om Jou

As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy, wat in my kop bly
En in my drome, en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

Dit is so moeilik, om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

En as storms in my hart kom breuk
Weet ek jy is daar
Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek’s vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

Wissenswertes über das Lied My Lewe Draai Om Jou von Bobby Van Jaarsveld

Auf welchen Alben wurde das Lied “My Lewe Draai Om Jou” von Bobby Van Jaarsveld veröffentlicht?
Bobby Van Jaarsveld hat das Lied auf den Alben “Die Eerste 10 Jaar” und “Wat Geld Nie Kan Koop Nie” im Jahr 2012 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Bobby Van Jaarsveld

Andere Künstler von