Toe, Nou en Altyd

Johan Oberholzer

Jy is vir my so
Wat is die woord
Ek kan nie beskryf nie
Jy’s een van ‘n soort
Jy’s een van ‘n soort

Jy’t geen idee of n benul
Sou nie verstaan hoeveel ek voel vir jou
Hoeveel ek voel vir jou

Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou

Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd ek sal onthou

Jy is vir my die volgende tree
Groei in my lewe
Met wat jy gee
Met als wat jy gee
Jy’t geen idee of ‘n benul
met net ‘n kyk maak jy dit stil in my
So stil in my
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou

Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd ek sal onthou

En jy kry my net
Ja jy kry my net
Jy verstaan my donker oomblikke as ek hul het
Ja jy lees my so
Yes jy lees my so
Ek sal elke dag net aanhou om aan ons te glo

Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou
Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waargemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd en sal onthou

Wissenswertes über das Lied Toe, Nou en Altyd von Bobby Van Jaarsveld

Wer hat das Lied “Toe, Nou en Altyd” von Bobby Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Toe, Nou en Altyd” von Bobby Van Jaarsveld wurde von Johan Oberholzer komponiert.

Beliebteste Lieder von Bobby Van Jaarsveld

Andere Künstler von