Liefies vir jou [Akoesties]

RUDI CLAASE

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Ek weet ons dink te anders, jy's 'n kalm see en ek is branders
Maar oe ek like jou
Ek weet ek het my buie maar engel jy moet weet
My hart is weier as die see vir jou

Jy't jou manier ek het my manier
Maar ek weet ek hoort vir altyd hier
Hoe sal ek kan aan gaan sonder jou?

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Want as elke siel wat lief het los soos die reën kon val
Sal 'n wêreld vol verlore liefde êrens heen moet gaan

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou

Jy kan maak wat jy wil gaan waar jy wil
Doen wat jy wil sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Onthou ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou
Onthou ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Beliebteste Lieder von Chane Valentine

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)