Sit My Net Saggies Neer
Iets is weg uit jou oë
Ek kan voel dis soos sout wat deur my vingers, val
Oor en oor, om en om
Ons is vasgevang, kan liefde ons hierdie keer red?
Is liefde genoeg?
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer
Sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my
Sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer
Moet my nie jammer kry
Want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet, groet
Weet dat dit seer gaan maak
Maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek wil net weet
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer
Sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my
Sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer
Ek moet neet weet
Sit my net saggies neer
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer
Sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my
Sit my net saggies neer