O, Die Halfmaan
O die halfmaan is die dag se skyf
Wat vergete bo in die swart lug dryf
Maar vannag voel ek die klimaat van jou lyf
Sê weer
Sê weer
Sê weer
Sê weer
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
En ek vou soos 'n ster in jou heupe oop en jou lyf
Heet in my lyf gedoop
Tot die nag al ver uit sy spore loop
Weerom
Weerom
Weerom
Weerom
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
Klank van jou oë, maat van jou bors
Wond van jou hande jou dye o dors
Van jou lippe, die nag breek sy kors
Vergeet
Vergeet
Vergeet
Vergeet
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan
O die halfmaan