Al Wat Ek Is

As ek terug kyk op ons paaie op die guns wat U bewys
Na die liefde van die Vader wat my groot maak en my wys
Kan ek nie anders as om te sĂȘ, ek is dankbaar Grote Heer

Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Dit bring ek as offer voor U Heer
Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Is net in die woordjie, dankie Heer

As ek stil word in my hart en ek dink net aan U Woord o Heer
Geanker in U krag van Hom wat als beheer
Ek het vertroue in die toekoms en die vrede in my hart
Daar is niks wat my kan skei van my God se Vaderhart

Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Dit bring ek as 'n offer voor U Heer
Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Is net in die woordjie, dankie Heer

Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Dit bring ek as offer voor U Heer
Al wat ek is, al wat ek het (Al wat ek is)
Is net in die woordjie, dankie Heer

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel