Blye Versekering
Ek weet verseker
Dat Jesus leef
Hy het my sonde
Uit liefde vergeef
Ek was verlore
Maar deur Sy bloed
Is daar nou vrede
In my gemoed
Want Hy is my Leidsman
O, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer
Selfs as ek struikel
En het berou
Dan sal Hy vergewe
Hy bly getrou
Blye versekering
Jesus is myn
O, watter vreugde
Heerlik en rein
Wedergebore
Rein deur Sy bloed
Smaak ek Sy vreugde
In my gemoed
Dit is my roemtaal
Dit is my lied
Lof wat ek Jesus
Ewig sal bied
Dit is my roemtaal
Dit is my lied
Lof wat ek Jesus
Ewig sal bied
Want Hy is my Leidsman
O, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer
En selfs as ek struikel
En het berou
Dan sal Hy vergewe
Hy bly getrou