Die Lewe

Sien al die somber mens gesigte wat na die aarbeid dra
Weet julle nie dit is die lewe, kan jul dit nie verstaan?
O kyk nou na die daaging van more, jy moet mos leef en lag
Moet nou nie jou tyd verspil nie, vandag is dalk jou laaste dag

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand

Nog 'n bietjie liefde, nog 'n bietjie lewe, probeer altyd op te staan
Voel net die krag in vandag en more, hoe weerloos is jy dan?
Sien nou weer die mens gesigte, weet jy nou waarom dit gaan?
Wanneer jy weer moet verder gaan. probeer die ander mens verstaan

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand

Lewe, lewe, laat my lewe
Laat my altyd net lag
Lewe, lewe, ons moet lewe
In ons sonskyn land
Kom vat my hand
Kom vat my hand
Kom vat my hand

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel