Die Wat Wag (Jesaja 40)

Dit is Ek, die Here
Ek is die Eerste, en wanneer die laaste dinge gebeur sal Ek nog die Here wees
Hy versterk dié wat nie meer kan nie
Selfs die jong manne word moeg en raak afgemat
Selfs manne in hulle fleuers strykel en val
Maar dié wat op die Here vertrou kry nuwe krag

Hulle sal hardloop
En nooit meer moeg word nie
Hulle sal wandel en nooit meer struikel nie
Hulle sal swewe op die vlerke van arende

Dié wat wag op die Heer
Kry nuwe krag
Nuwe krag

Dié wat wag op die Heer, hulle sal hardloop
En nooit weer moeg word nie
Hulle sal hardloop en nooit weer uitsak nie
Hulle sal swewe op die vlerk van die arend, arend
Dié wat wag op die Here kry nuwe krag

Kyk na die hemel hoog daarbowe
Sien die uitspansel, die prag van die Here
Het jy nooit geweet nie, nog nooit gehoor nie?
Dié wat wag op die Heer kry nuwe krag, nuwe krag

Dié wat wag op die Heer, hulle sal hardloop
En nooit weer moeg word nie
Hulle sal hardloop en nooit weer uitsak nie
Hulle sal swewe op die vlerk van die arend, arend
Dié wat wag op die Here kry nuwe krag

Kry nuwe krag

Kry nuwe krag

Hy sal swewe op die vlerk van die arende
Dié wat wag op die Heer kry nuwe krag
Kry nuwe krag
By die Here
Nuwe krag
Nuwe krag
By die Here

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel