Halleluja

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys die Here

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys my God

Halleluja klink dit heel die wêreld deur
Heel die mensdom sing tesame, prys die Heer
Waarom smee die nasies planne, dit is vergeefs
Die konings van die aarde moet die Here vrees

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys die Here

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys my God

Here onse Here, hoe wonderbaar U Naam
Bring die lof aan die Skepper, loof Sy heil'ge Naam
Met my hart en siel sal ek die Here prys
Nader ons die dag wat elke knie sal buig

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys die Here

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Prys my God
Halleluja
Prys my God (Prys my God)

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel