Jesus Is Die Heer

Jesus is die Heer bo alle here
Halleluja
Hy is Koning, kroon en eer Hom, loof Hom
Halleluja

Jesus, vredevors, eer Hom
Halleluja
Jesus, sterke God, eer Hom

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel