Loof Hom

Prys Hom, prys Hom, loof en prys Hom
Prys Hom, prys Hom, loof en prys Hom

Op die wolke kom Hy weer, Hy is Koning, Hy regeer
Jesus is Sy naam, Hy's die Koning over al
Op die wolke kom Hy weer, Hy's die Koning, Hy regeer
Jesus is Sy naam, Hy's die Koning over al

Prys Hom, prys Hom, loof en prys Hom

Kom ons sing nou almal saam, Messiah is Sy naam
Ons kan dans, ons is bly, hallelujah ons is vry

Kom prys Hom, prys Hom, loof en prys Hom

Klop die hande almal saam, Koning Jesus is Sy Naam
In Sy Naam kan jy leef, Hy het jou vergeef

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel