Winternag

'n Winternag
Warm woorde
Wat my altyd
Dink aan jou

'n Skiet gebed
In die reën na bowe
Brand hier diep in my hart

Ek het jou nog nooit ontmoet, onseker oor jou bestaan
Een ding weet ek altyd, ja ek ken jou
Jy sal verstaan

Sou iets gebeur
Sou iets versteur word
Dink ek altyd
Altyd weer aan jou

'n Toekomsplan
Mag dalk verkeerd loop
Maar ongeskonde wag jy
Vir my

Ek het jou nog nooit ontmoet, onseker oor jou bestaan
Een ding weet ek altyd, ja ek ken jou
Jy sal verstaan

Hierdie lied
Is opgedra
Aan iemand
Wat nie bestaan

Beliebteste Lieder von Danie Botha

Andere Künstler von Gospel