Laai Jou Geweer

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, DANNY SMOKE

Maak my longe vol met heilige water
En doop my siel met jou mond
En wys vir my hoe ek jou gevind het
Jy’t my weer laat sien want ek was eers blind

Want alleen is nooit regtig alleen as die een wat jy liefhet
Reg voor jou staan
Want liefde is pyn en die liefde maak seer
So liefling laai jou geweer

So liefling laai
Liefling laai jou geweer
So liefling laai
Liefling laai jou geweer

Lê jou wapens neer vir die een wat jou liefhet
Ons het soveel om te lont
Vir jou draai ek die aande bang
Die donker sal laat waai in die lig gang

Want alleen is nooit regtig alleen as die een wat jy liefhet
Reg voor jou staan
Want liefde is pyn en die liefde maak seer
So liefling laai jou geweer

So liefling laai
Liefling laai jou geweer
So liefling laai
Liefling laai jou geweer

Maak my longe vol met heilige water
En doop my siel met jou mond

Want alleen is nooit regtig alleen as die een wat jy liefhet
Reg voor jou staan
Want liefde is pyn en die liefde maak seer
So liefling laai jou geweer

So liefling laai
Liefling laai jou geweer
So liefling laai
Liefling laai jou geweer

Beliebteste Lieder von Danny Smoke

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)