Tyd

Staan ons hier en kyk na gister
Sal ons more dalk van beter weet?
En soos ‘n druppel teen die vensterraam
Sal die vrae verdwyn al moet jy elke keer van voor af leer

En as jy wil ja as jy kan
Sal ek jou hand in myne neem

Ek sal jou kom haal
As alles te veel raak
En jy voel jy verdwaal
En jy weet jy gaan wegraak

Sal ek vir jou opstaan
Met skouers wat breedt staan
Tot alles verdwyn
Tot alles verdwyn

En sou jy somtyds waarde aan die pyn moes heg
Wat jy aanhoudend teen die pyn moes veg
Dan draai dit moeilik om in woorde
Maar sal die langste nag ‘n bietjie korter word
As jy my vertrou

En as jy wil ja as jy kan
Sal ek jou hand in myne neem

Ek sal jou kom haal
As alles te veel raak
En jy voel jy verdwaal
En jy weet jy gaan wegraak

Sal ek vir jou opstaan
Met skouers wat breedt staan
Tot alles verdwyn
Tot alles verdwyn

Dan sal ons saam deur die nag kan praat
En sit ek by jou as jy nie kan slaap nie
En as ek moeg word en ek ooit gaan staan
Sal my wyste wysheid wys na bo

Ek sal jou kom haal as alles te veel raak
En jy voel jy verdwaal
En jy weet jy gaan wegraak

Sal ek vir jou opstaan
Met skouers wat breedt staan
Tot alles verdwyn
Tot alles verdwyn

Beliebteste Lieder von Dewald Louw

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)