Sal Dit Genoeg Kan Wees

Sê vir my
Is die woorde wat ek sê genoeg om hier te bly?
Vir net nog een dag, net eenkeer vrede kry
Is dit makliker om stil te wees as seer te kry?

Hou verby as die liefde wat jy kry te veel na seerkry lei
Soms is al die eensaamheid die moeite werd
Dis beter om alleen te wees as eensaam
Was jy al eensaam?

En sê my, sal dit genoeg kan wees?
Sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
Hou my in jou arms
Sal jy by my bly?
Sal jy liefde kry?
Sal dit genoeg kan wees?

Bly vir nou
Die liefde leer die hartseer keer
Maar jy vertrou
Die waarheid wat jou wonde weer kom wys vir jou
Dit maak so seer, maar daar’s soveel meer as hier en nou

En sê my, sal dit genoeg kan wees?
Sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
Hou my in jou arms
Sal jy by my bly?
Sal jy liefde kry?
Sal dit genoeg kan wees?

So wat as ek vir jou moet sê
Jy’s al wat ek nog ooit wou hê
En alles wat ek doen is net vir jou?
En wat as ons eendag moet sien
Dat liefde nie genoeg is nie
Want alles wat ek doen is net vir jou?

En sê my, sal dit genoeg kan wees?
Sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
Hou my in jou arms
Sal jy by my bly?
Sal jy liefde kry?
Sal dit genoeg kan wees?

Sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
Hou my in jou arms
Sal jy by my bly?
Sal jy liefde kry?
Sal dit genoeg kan wees?

Want al wat ek wil hê is om by jou te wees
Hou my in jou arms
Sal jy by my bly?
Sal jy liefde kry?
Sal dit genoeg kan wees?

En sê my sal dit genoeg kan wees?

Wissenswertes über das Lied Sal Dit Genoeg Kan Wees von Dewald Wasserfall

Wann wurde das Lied “Sal Dit Genoeg Kan Wees” von Dewald Wasserfall veröffentlicht?
Das Lied Sal Dit Genoeg Kan Wees wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Vergeet wat jy weet van liefde” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Dewald Wasserfall

Andere Künstler von Pop rock