Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf)
Hier’s waar alles gebeur maar dis waar jy leer van seer
Hou my ten minste vertrou my ten minste en gee my meer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie
En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uit skryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet
Hier’s waar ek jou in die oë staar ons alles gaan uitklaar weer
Jy sal sewe soorte seer moet kry as jy hier in my hart wil bly vir die laaste keer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie
En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet
Jy’t gesê dit sou verander jy’t gesê dit was die laaste keer
Waarom wil jy my verander soos ou gewoontes alles doen om jou te verweer
Want ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet