Die Mis Oor Die See

Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou
Ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou

Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie
Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie

Jou kaleidoskoop oë
Kan deur my sien
Ek kan nie my gesig voel nie
En die ligte sal ons huis toe volg
Dis ons teen die wêreld en
Die wêreld teen ons

Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Nou kyk ons na die sterre Met jou sonbrille aan
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou

Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn

Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn

Wissenswertes über das Lied Die Mis Oor Die See von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Die Mis Oor Die See” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Die Mis Oor Die See wurde im Jahr 2020, auf dem Album “2021” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Die Mis Oor Die See” von Die Heuwels Fantasties komponiert?
Das Lied “Die Mis Oor Die See” von Die Heuwels Fantasties wurde von Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff komponiert.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von