Modus Operandi

Ons gee nie werklik om nie maar ons wil, 'n dwase lawaai op jou oordrom
Ek belowe nix tel nie
Wat is jou modus operandi?

Al's gaan ingee al's moet ingee tot dan sal ek hard skree met al's wat ons het intree
Altyd ewenaar albei altwee voor ek ingee al's finaal en al ingee

Slaan my om
Trek my saam met jou in
Is dit makliker om te verdwyn as om van voor te begin? (Voorbereid)
Noukeurigheid, spanningsvol verbeter vir steek seker
Ek belowe nix tel nie
Wat is jou modus operandi? (Wat is jou modus operandi?)

Al's gaan ingee al's moet ingee tot dan sal ek hard skree met al's wat ons het intree
Altyd ewenaar albei altwee voor ek ingee al's finaal en al ingee
Al's gaan ingee al's moet ingee tot dan sal ek hard skree met al's wat ons het intree
Altyd ewenaar albei altwee voor ek ingee al's finaal en al ingee

Wat beteken modus operandi?
Plan van aksie, plan van aksie
Wat beteken modus operandi?
Plan van aksie, plan van aksie
Wat beteken modus operandi?
Plan van aksie, plan van aksie
Wat beteken modus operandi?

Wissenswertes über das Lied Modus Operandi von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Modus Operandi” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Modus Operandi wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Wilder as Die Wildtuin” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von