Niks en Nêrens [Single Edit]

So ver gery, skool is uit
En ek's 'n passasier
Slaap teen die ruit
Dit voel veilig hier
Tussen niks en nêrens nie
Ek gaan nêrens nie

Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie, solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is

Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie, solank jy langs my is
Is dit waar die huis is

Koel water, die familie
Jy en die kleintjies, en ons diere
Jy weet altyd wat om te doen
Jy weet mos altyd wat om te doen

Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie, solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is

Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie, solank jy langs my is
Is dit waar die huis is

Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie, solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is

Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie, solank jy langs my is
Is dit waar die huis is

(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)

Wissenswertes über das Lied Niks en Nêrens [Single Edit] von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Niks en Nêrens [Single Edit]” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Niks en Nêrens [Single Edit] wurde im Jahr 2018, auf dem Album “Alles Van Die Beste” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von