Onder Beheer

Onder mooi weer
Onder beheer
Onder mooi weer nou’s ek gelukkig en onder beheer
Ek het net vir ’n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer

Onder mooi weer
Onder beheer
Onder mooi weer nou’s ek gelukkig en onder beheer
Ek het net vir ‘n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer

Elke aand 'n nuwe begin 'n nuwe afdeling, 'n blitskursus in rusversteuring
Ek sê nou
Ons optrede was baanbreker, baanbreker werk verseker
Dis dalk beter dat ons so bly dink, miskien kan ons die post-depressie vryspring
Ek werk hard aan my lag plooie, 'n mengelmoes metamorfose

Algehele wanbeheer
Algehele wanbeheer

Onder mooi weer
En onder beheer
Onder mooi weer nou’s ek gelukkig en onder beheer
Ek het net vir ‘n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer

Gisteraand was soos 'n aardbewing
'n Grootskaalse verwoesting
Ek kan nie als onthou nie, ons het letterlik al die antwoorde tot al die vrae besit

Net in die binnekring mekaar se lofsang sing
Totaal wan aangepas tot die samelewing
Enorme ontkoppeling myself vergryp aan lokale verdowing

Algehele wanbeheer
Algehele wanbeheer

Onder mooi weer
En onder beheer
Onder mooi weer nou’s ek gelukkig en onder beheer
Ek het net vir ‘n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer

Wissenswertes über das Lied Onder Beheer von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Onder Beheer” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Onder Beheer wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Alles Wat Mal Is” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von