Praat Met My [Duet]

Soet somer saans soel
Jy weet wat ek bedoel
'n Herfsdou grasperk koel, koel
En die lui lou lente na die winter se spoel
Jy weet wat ek bedoel
Soet somer saans soel

Jy met die
Hartseer oë, kom praat met my
Ek weet mense probeer
Jou onder kry, kom praat met my
Hulle probeer jou sit in swart en wit maar dit maak net grys
Jy met die hartseer oë

Soet somer saans soel
Jy weet wat ek bedoel
'n Herfsdou grasperk koel
Jy weet wat ek bedoel
En die lui lou lente na die winter se spoel
Jy weet wat ek bedoel
Soet somer saans

Jy met die
Hartseer oë, kom praat met my
Ek weet mense probeer
Jou onder kry, kom praat met my
Hulle probeer jou sit in swart en wit maar dit maak net grys
Jy met die hartseer oë

Wissenswertes über das Lied Praat Met My [Duet] von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Praat Met My [Duet]” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Praat Met My [Duet] wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Okay!” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von