Shangri-La [Live]
Jy's seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou jy omdraai en weghardloop
Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasko van 'n mens sal terug kom
Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat, was te doelloos om saam die lewe te wag
Al is jy ver is jy naby aan my
Want mense en hul grense is vyande anders as vir my
So ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Shangri-lalalalalala
Watookal jy dit noem
Shangri-lalalalalala
Watookal jy dit noem
Jy's seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou jy omdraai en weg hardloop