Waar Die Hel Uitkom

Dis daar waar die hel uitkom
Dis daar waar die hel uitkom
Dis daar waar die hel uitkom
Dis daar waar die hel uitkom

Die pyn in jou hande en die vurk in jou mond
Dis daar waar die hel uitkom
Met my mond op my mou op die punt van my tong

Seil 'n slang deur die lang gras
Slange gevang in die lang gras
Die lang gras

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin soos die tier spring en die bok kwes soos die kinders is
As ons kinders is

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin soos die tier spring en die bok kwes soos die kinders is
As ons kinders is
As ons kinders is
As ons kinders is

Daar waar die hel uitkom
Daar waar die hel uitkom

Dit het net een keer gebeur
In die koel bries van 'n middaguur
Is die enigste iets wat ons van hom weet
Hierdie bloekomboomblaar
Wat saam met die ander blare baljaar

Dinge wat jy miskyk sal altyd in opstand kom
Die kleinste ding wat jy miskyk sal in opstand kom
In opstand kom

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin soos die tier spring en die bok kwes soos die kinders is
As ons kinders is

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin soos die tier spring en die bok kwes soos die kinders is
As ons kinders is
As ons kinders is
As ons kinders is

Daar waar die hel uitkom
Daar waar die hel uitkom

Wissenswertes über das Lied Waar Die Hel Uitkom von Die Heuwels Fantasties

Wann wurde das Lied “Waar Die Hel Uitkom” von Die Heuwels Fantasties veröffentlicht?
Das Lied Waar Die Hel Uitkom wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Wilder as Die Wildtuin” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Die Heuwels Fantasties

Andere Künstler von