Tussen Jou en My

STEF KRUGER

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Outeniquaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan
‘n Stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg

So sleep ek voort
Deur Meiringspoort
Sonder jou
En sonder 'n woord
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Ja tussen jou en my
Lê daar 'n berg

Wissenswertes über das Lied Tussen Jou en My von D.Ozi

Wer hat das Lied “Tussen Jou en My” von D.Ozi komponiert?
Das Lied “Tussen Jou en My” von D.Ozi wurde von STEF KRUGER komponiert.

Beliebteste Lieder von D.Ozi

Andere Künstler von