Dagbreek
Die lig het êrens vir die eerste maal geskyn
'n Vlam in my hart die begin van 'n lyn
Die begin van ons storie
Ek en jy was soos dagbreek
Vir die donker hier binne my
Eers net 'n skrefie en dan 'n skeer
Totdat die liefde deur elke aar kom deur
Nou voel ek jou warm soos ek staan in die lig
Jy my dagbreek
Jy laat die donker vlug
Kom weer terug jy wat die mooi sien in my
Kom weer terug en bly by my
Kom weer terug jy wat die mooi sien in my
Kom weer terug en bly by my
Al kom daar teespoed al kom daar seer
Al moet ek gaan klop aan elke liewe deur
Al raak ek oud al kry ek seer jy my dagbreek
Jy sal die donker keer