Langs Jou
Ek glo nog altyd twee is beter as een
Tog voel die meeste van ons stoksiel alleen
Soos die wolke tuis voel diep in die blou
So vind ek my huis by jou
Gee nie om hoe die lewe lyk
Ek wil net by jou bly
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Gee nie om wat voor ons staan
Waar ons paaie mag gaan
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Ek was verlore soos 'n blaar in die wind
Ek het gesoek maar ek kon jou net nie vind
Toe kom jy soos 'n brander deur my lewe geloop
Ek het na jou gesoek en jou arms was oop
Gee nie om hoe die lewe lyk
Ek wil net by jou bly
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Gee nie om wat voor ons staan
Waar ons paaie mag gaan
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Gee nie om hoe die lewe lyk
Ek wil net by jou bly
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Gee nie om wat voor ons staan
Waar ons paaie mag gaan
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Gee nie om wat voor ons staan
Waar ons paaie mag gaan
Kom ons vergeet van die tyd
Ek wil oud word langs jou
Ek wil oud word langs jou
Ek wil oud word langs jou