Was Dit Nie Vir Jou
Dis ingewikkeld
Dis altyd so
Tannie Laurika sing van 'n huisie by die see
Maar ek voel soms ek kan nie meer ek weet ek moenie
Maar hey ek doen
Kyk waar staan ek nou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou
Wys my die pad wat ek moet loop
Gee my spore in die sand 'n stukkie van die land
O sê my tog hoe gaan dit alles heen?
Ek bly onseker maar ek bly langs jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou
Was dit nie vir jou o was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou