Dorp Toe

Ons gaan dorp toe
Ja ons gaan dorp toe

Hou my vas net so bietjie, bietjie stywer vas
Voel my hoe ek in jou lyf in pas ek weet ek's so gemaak vir jou
Draai my om stadig om jou pinkie stadig om jy kan doen net wat jy wil met my
Net solank jy saam met my wil ry

Ons gaan dorp toe
Ja ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi pappa sê klim in die Ford toe
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe

Hou my terug net so bietjie bietjie verder terug gee nie om as jy voor my wil loop
Ek is tog 'n man maar soort soek soort
Tref die lug kyk hoe almal na ons kant to vlug kyk hoe almal na jou kant toe kyk
Ek is trots omdat jy nog so lyk (Nog so lyk)

Ons gaan dorp toe
Ja ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi pappa sê klim in die Ford toe
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe

Ons gaan dorp toe
Ja ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi pappa sê klim in die Ford toe
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe

En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe

En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe

Beliebteste Lieder von FATMAN

Andere Künstler von House music