Bomskok
Wie is ek?
Gebore uitverkore
Bevoorreg wedergebore
Ek ry versigtig suig als uit my duim
Praat groot windbuks in die seil
Uit vrye keuse
Gevangene
Mamma huil oor die tikkende tydbom
Roekelose romantikus
Tikkende, tikkende, tikkende, tikkende, tikkende tydbom
Bomskok
Bomskok, nee fok, 'n mens kan net nie wen nie

Wie is jy?
Gebore aan die verkeerde kant
Tydens veranderinge in die land
Almal het genoeg om te eet
Terwyl die vrees ons vet wegvreet
Uit vrye keuse
Gevangene
Pappa sluk trane as die nuus opkom
By die robot hang die werkloses
Tikkende, tikkende, tikkende, tikkende, tikkende tydbom
Bomskok
Bomskok, nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok, nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok, nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok, nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Onveilig in die oggend
Onveilig in die aand
Onveilig in die see en onveilig in die straat
Ons gevoel teenoor mekaar laat nog te wense oor
Almal deel in dit
Ons almal verloor