Nicolene

T DU TOIT, JUNG, ROCKELEIN, SCHATZ

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Skadus in jou oë wat so ver kan kyk
Wat na daardie blou nat troebel water lyk
Waarom bly 'n sluier om jou hart gebou
Weet jy hoeveel liefde wag op jou

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus val vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Alles het 'n einde jy moet voor begin
Elke mens se lewe sal ook hartseer bring
Soms moet jy net langer as 'n ander wag
Érens kry jy tog jou mooiste dag

Vergeet jou smart oor jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer weer

Vergeet jou smart in jou hart Nicolene
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadus val vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene

(Whoa, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, Nicolene)
(Nico, Nico, Nicolene, ek is joune)

Wissenswertes über das Lied Nicolene von Ge Korsten

Wer hat das Lied “Nicolene” von Ge Korsten komponiert?
Das Lied “Nicolene” von Ge Korsten wurde von T DU TOIT, JUNG, ROCKELEIN, SCHATZ komponiert.

Beliebteste Lieder von Ge Korsten

Andere Künstler von Opera