Grootste Wens

Jy is nog net so mooi
Kyk hoe laat bloos jy my
Daar is geen een soos jy
En jy bly altyd lief vir my

Jy is die mooiste mens
Jy was my grootste wens
Mag jy vir altyd net myne wees

As ek jou sien, weet jy's myne
Jy's net vir my bedoel
Wals ons heel aand onder sterre
Met die maan wat vir ons loer

Jy is nog net so mooi
Kyk hoe laat bloos jy my
Daar is geen een soos jy
En jy bly altyd lief vir my

Jy is die mooiste mens
Jy was my grootste wens
Mag jy vir altyd net myne wees

Jy is die mooiste mens
Jy was my grootste wens
Jy sê jy staan by my
Jy's lief vir my

As ek jou sien (As ek jou sien)
Weet jy's myne (Weet jy's myne)
Jy's net vir my bedoel
Wals ons heel aand (Wals ons heel aand)
Onder sterre (Onder sterre)
Met die maan wat vir ons loer

Jy is nog net so mooi
Kyk hoe laat bloos jy my
Daar is geen een soos jy
En jy bly altyd lief vir my

Jy is die mooiste mens
Jy was my grootste wens
Mag jy vir altyd net myne wees

Hoe het ek dit verdien?
Dat jy my so bemin?
Jy sê jy staan by my
Jy bly vir altyd aan my sy

Jy is die mooiste mens
Jy was my grootste wens
Sê jy bly altyd net lief vir my

Wissenswertes über das Lied Grootste Wens von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Grootste Wens” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Grootste Wens wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Annemarie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)